letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ek hoor jou gypsey is weg - hanru niemand

Loading...

jy’s moerse rugged en jy stap in die straat
jy is ‘n ware man vir alles paraat
jy lyk so nonchalant, jy lyk so blasé
jy is in beheer
jy’s meneer beheer

jy het ‘n careless swagger nes in die flieks
jy is ‘n cowboy en jy kry al die chicks
jy kyk ‘n barshou, jy is koel en kalm
niemand mors met jou nie
niemand mors met jou nie
ek raai jy sal my moer as ek terloops vir jou sê

ek hoor jou
ek hoor jou baby
ek hoor jou
ek hoor jou gypsey is weg

jy kyk ‘n barshou en jy sê so what
dis maar die punches wat ‘n man moet vat
jy drink jou pille dan’s jy in beheer
dan’s jy aok, dan’s jy in beheer

so loop jy careless weg еn ek bly maar stil
ek sal jou pla tot by die volgendе pil
want ek sien jy lieg vir my as jy sê
jy is aok, jy is in beheer
but where do you go when you’re alone in your bed
but where do you go when you’re alone in your bed

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...