letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de dagdrome in suburbia - francois van coke

Loading...

ek moes leer droom
hier waar die storie doodloop
aan die verkeerde kant van die nasionale pad
fantaseer oor hier wegkom
die berg se skadu val
vuurpylparkie brand
slaap veilig agter slot en grendel
moedeloos soos ‘n hangover

dagdrome in suburbia
ek het jou gesien
ek hou nog my oë oop

ons is vasgemaak
jy moes fight maar ek
is hier uitgedra
het jy sterk gestaan?
o, god
ek moes hier wees
ek is terug om dit te face
al moet ek ook hier val
as jou nommer nog dieselfde is
hou stil
ek kom jou optel

dagdrome in suburbia
ek het jou gesien
ek hou nog my oë oop
is iemand by die huis?
ek hou nog my oë oop
ek is by die huis

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...